Sunday, January 18, 2009

Hello Vriende en Familie!!

Ek hoop dat julle almal teen hierdie tyd al julle uitnodigingskaartjie gekry het. Ons sien uit dat julle kom en bel asb indien julle enige iets wil weet!

Groete...

Sunday, September 7, 2008

Welkom!!!!!

Hallo almal!

Welkom by ons trou blog. Ons groot dag staan nader en daarom het ons gedink om meer met ons gaste te deel. Hier sal julle al die algemene inligting kry wat julle nodig mag hê. Julle moet asseblief 28 Maart 2009 beskikbaar hou vir ons troue. Ons sien uit om julle daar te hê en die spesiale dag met julle te deel. Ons kan nie meer wag nie....