Hallo almal!
Welkom by ons trou blog. Ons groot dag staan nader en daarom het ons gedink om meer met ons gaste te deel. Hier sal julle al die algemene inligting kry wat julle nodig mag hê. Julle moet asseblief 28 Maart 2009 beskikbaar hou vir ons troue. Ons sien uit om julle daar te hê en die spesiale dag met julle te deel. Ons kan nie meer wag nie....
Sunday, September 7, 2008
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
4 comments:
Julle maak mens mos nou net lus vir kuier. Ek hou sommer die hele naweek van die 28ste oop. Kan nie meer wag nie.
Eks regtig bly vir julle :-) jul het toe op 'n goeie datum gekies - nie te warm, nie te koud!!! sien baie uit daarna!!!
hallo julle 2,,,
Ek is baie bly vir julle en weet dat julle mekaar baie gelukkig sal maak. Sterkte met al die reelings!!
Anso
Ons is so bly vir julle en sien so uit na die troue!Ek het iewers gelees "Wonderful things are carefully created by God, Wonderful moments are carefully planned by God and Wonderfull persons like you are carefully chosen by God". Ek glo die Here het julle spesiaal vir mekaar uitgekies! Geniet elke oomblik en sterkte met die reëlings v.d troue!
Post a Comment